Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049227 | Published: November 1, 2010 |

Boereverraaier

Boereverraaier

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 355
Regular price R 0 Sale price R 355
Out of print
VAT included.

Daar is tot dusver bitter min geskryf oor die teregstelling van 'verraaiers' en 'joiners' gedurende die Anglo-Boereoorlog, maar toe Albert Blake eers begin krap, het hy op 'n magdom inligting hieroor afgekom.

Sy navorsing is in die boek Boereverraaier saamgevat. Dit is 'n geskiedenis wat mense ongemaklik maak, maar dit moet volgens Blake vertel word. 'Die Anglo-Boereoorlog is immers nie net 'n verhaal van Boerehelde nie,' het hy in 'n onderhoud aan Kirby van der Merwe gesê.

Author Albert Blake

View full details