Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049258 | Published: September 1, 2010 |

Tabernakel

Tabernakel

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Annelie Botes se gehoor gaan nie teleurgesteld wees in Tabernakel nie, inteendeel: sy gaan beslis nóg lesers wen. Wat aanvanklik as rubrieke vir die koerant aangepak is (lewendig, tersaaklik, openbarend, baie interessant en soms effe stout) word nou verweef in 'n outobiografiese vertelling wat volg op die gewilde Sabbatsreis. Dis 'n vlot relaas van die siels-wel en die siels-wee van 'n deurleefde middeljarige wat aanstap na haar diep-middeljare.

Author Annelie Botes

View full details