1
/
of
1
ISBN: 9780624049326 | Published: November 1, 2008 | Soft Cover
30 Nagte in Amsterdam (66)
30 Nagte in Amsterdam (66)
Author:Etienne Van Heerden
Author:RAPPORT100
Regular price
R 380
Regular price
Sale price
R 380
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 66
Henk Andreas Melck, eerste museumassistent in 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, kry onverwags 'n brief van 'n juris in Nederland. Die brief lig Henk in dat hy sy lankverdwene Tante Zan se huis in Amsterdam geërf het.
In sy kinderjare was Tante Zan, 'n pragtige maar eksentrieke vrou, die een met die kwaal, die onhebbelike gewoontes en die onverwagse toevalle. Maar ook die een met die geheimsinnige glaskamer en die avonture waarvan niemand geweet het nie.
Author Etienne Van Heerden
Author RAPPORT100
Share
