Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624049401 | Published: August 1, 2010 |

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 225
Regular price R 0 Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam 'Hanna Hoekom' kry.

Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak.

Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein half-boetie!

View full details