Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624051466 | Published: May 1, 2011 |

Wals met Matilda

Wals met Matilda

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dan Sleigh
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Dan Sleigh se jongste manuskrip handel oor die lewe se ewige dans met die dood - alle lewe, ook die lewe van die skryfkuns. Die protagonis, Koos van der Merwe, was eens een van Goeie Hoop Uitgewers se topskrywers, en dit is waarom 'n woonstel in Bay View Villas aan hom toegeken is, op 'n verdieping wat die uitgewery reserveer vir die skrywers van topverkopers. Maar die muse het Koos verlaat.

Author Dan Sleigh

View full details