1
/
of
1
ISBN: 9780624052746 | Published: May 1, 2011 |
Bloedgrond
Bloedgrond
Author:Malene Breytenbach
Regular price
R 260
Regular price
R 0
Sale price
R 260
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van 'n gesin, het almal op hol: Daar's stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in hoë plekke en die plaaslike polisiediens - nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, maar sersant Elsie Redelinghuys vat nie nonsens nie.
Author Malene Breytenbach
Share
