1
/
of
1
ISBN: 9780624052869 | Published: June 1, 2011 |
As jy 'n ster sien verskiet
As jy 'n ster sien verskiet
Author:Maya Fowler
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Riekie Taylor is tydelik uit die skool geskors nadat sy haar hare swart ge-dye het en boonop gevang is dagga rook. Maar dis nie al moeilikheid wat sy het nie: na haar broer se dood drink haar ma weer te veel, en is haar pa se enigste bydrae die maandelikse onderhoudstjek wat hy van iewers in Kaapstad aan Riekie-hulle op Graaff-Reinet pos.
Author Maya Fowler
Share
