Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053057 | Published: August 1, 2011 |

Skool

Skool

Author:Theo Kemp
Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hy huiwer voordat hy klop. 'n Spiertjie spring in sy wang; hy raak aan die diktafoon in sy hempsak. Op die deur is 'n plaatjie met die woord 'skoolhoof'.
Hy het 'n lang pad gekom. Sy navorsing oor die Suid-Afrikaanse onderwyskrisis het hom geneem van skole wat brandarm, gevaarlik en versukkeld is tot die rykste skole waar die probleme nie armoede of geweld is nie, maar iets soos eetversteurings. Hy het in 'n doolhof beland, weet hy.

Author Theo Kemp

View full details