Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053071 | Published: July 1, 2011 |

Reise van Isobelle (36)

Reise van Isobelle (36)

Author:RAPPORT100
Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 36

Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner 'n tydperk van grootste maar veral pynlike gebeure. 'n Gewone Suid- Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo- Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die 1914- Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede Wêreldoorlog se gruwels, die 1948- verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei en die tagtigerjare se opstande.

Author Elsa Joubert

Author RAPPORT100

View full details