Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053354 | Published: September 1, 2014 |

Sirkusboere (73)

Sirkusboere (73)

Author:RAPPORT100
Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 73

Sonja Loots se roman is die verhaal van oud-Boerestryders se deelname aan Fillis se sirkus - enersyds die verhaal van mense wat van hul ergste trauma 'n sirkus gemaak het; andersyds die verhaal van iemand wat weet hoe om die mens se aptyt vir skouspelagtige geweld uit te buit.
Met groot oorspronklikheid ontgin sy hierdie gegewe om nie net 'n aangrypende historiese roman te lewer nie, maar om ook iets te sê oor die huidige lewe in Suid-Afrika.

Author Sonja Loots

Author RAPPORT100

View full details