Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053392 | Published: October 1, 2011 |

Wildvreemd

Wildvreemd

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 276
Regular price R 0 Sale price R 276
Out of print
VAT included.

Die heuningboer se stomtaal pla my min. Nog nooit was dit vir haar nodig om te beduie sy sal markdag wag by die Ruig se rand nie. Vandat ek haar ken, daag ek net op en sy is daar. Met haar heuning en haar kerse, haar kaal voete en stiltes. Soms sal sy roep om te laat weet sy is naby - soos 'n uil, of 'n jakkals. Maar nooit sal sy 'n woord voor my praat nie. Net een slag, jare gelede, een môre, het ek haar hoor huil.

View full details