Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053439 | Published: June 1, 2012 |

Boerekryger 'n Seun se hoogste offer

Boerekryger 'n Seun se hoogste offer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 325
Regular price R 0 Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Op 17 sluit die talentvolle maar aweregse Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, by die Boeremagte aan. Vir die volgende twee jaar beskryf hy die lewe op kommando in sy dagboeke voordat hy tragies op die slagveld in sy pa se arms sterf.

Author Albert Blake

View full details