Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053491 | Published: December 1, 2011 |

Teerling - ses eenbedrywe

Teerling - ses eenbedrywe

Regular price R 150
Regular price Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die kreatiewe verbeelding in hoogste versnelling, dit is wat jy kry wanneer jy 'n topskrywer aan erge beperkings onderwerp. Skryf byvoorbeeld ses uiteenlopende eenbedrywe waarin daar in elk 'n man en 'n vrou is, 'n rot in 'n hokkie en dieselfde stel byklanke.
Dit is wat P.G. du Plessis van homself gevra het. Die resultaat? Ses fasette van die bestaan, van die walglikste gruwel tot loutere sielsverrukking, wat aangrypend gedramatiseer word.
Dit is 'n teatereksperiment, ja, maar een wat by uitstek die aandag vestig op die elementere boustene van die drama: kragtige dialoog, lewensegte karakterisering en die genietlikste intriges.

View full details