Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053620 | Published: March 1, 2012 |

So lig soos klip

So lig soos klip

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Reël Nommer Een: Hou altyd jou laaste patroon vir jouself.

In 'n donker agterplaas rol die polisieman tot teen 'n vibracrete-muur. Twee figure spring oor die oorkantste heining; die silhoeët van 'n AK47 'n oomblik lank duidelik herkenbaar. Naby hom hoor hy iemand histeries oor die radio hulp ontbied. Pangas. Klippe. Brandende buitebande. Hy tas na daardie laaste blink patroon in sy hempsak - sy enigste hoop.

View full details