1
/
of
1
ISBN: 9780624053897 | Published: September 1, 2011 | Paperback
Blou Maandag
Blou Maandag
Author:Kerneels Breytenbach
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het.
Author Kerneels Breytenbach
Share
