1
/
of
1
ISBN: 9780624054269 | Published: April 1, 2012 |
Eindstryd
Eindstryd
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Willie Esterhuyse
Regular price
R 290
Regular price
R 0
Sale price
R 290
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Mei 1989 kontak die Intelligensiediens my. Ek is totaal en al onvoorbereid op die versoek: 'Tree met Thabo Mbeki in verbinding. Vra hom om na Londen te reis waar jy en hy onder vier oë moet ontmoet. Niemand anders mag weet waaroor julle praat nie.' Ek begin bewe. Moet ek betrokke raak by iets wat my só sal kompromitteer dat alles wat vir my moreel belangrik is, dalk in duie kan stort?
Author Willie Esterhuyse
Share
