Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624054337 | Published: April 1, 2012 | Paperback

Boereoorlogstories 2 Verhale van die oorlog van 1899-1902

Boereoorlogstories 2 Verhale van die oorlog van 1899-1902

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel getitel Boereoorlogstories, het alle verwagtings oorskry en het reeds 'n tweede druk van die tweede uitgawe genoodsaak.

In Boereoorlogstories 2 tree ook jonger skrywers tot die gesprek toe, onder andere Christine Barkhuizen Le Roux, Jaco Fouché en Gerda Taljaard. Die verhale van lyding en opoffering wat die eerste bundel gekenmerk het, word in die tweede bundel verbreed met 'n skerper blik op verraad. Die joiner en hensopper kom as uitgeworpene onder die soeklig ('Die groot gemis', Dolf van Coller) maar ook as feilbare mens in vertwyfeling ('Was Oupa dapper?', Lappe Laubscher; 'Groete daar op Voorstevlei', Jaco Fouché.)

View full details