1
/
of
1
ISBN: 9780624054412 | Published: June 1, 2012 |
Die skrywer
Die skrywer
Author:Esta Steyn
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op 'n stil aand, in 'n herehuis langs 'n meer, dans 'n jong vrou in 'n verruklike rooi aandrok met haar werkgewer, Arthur Addington - befoeterde, eens beroemde Amerikaanse draaiboekskrywer en onbeminde eienaar van die Addington-landgoed. Nooit sou Arthur, worstelend met skrywersblok en in wroeging oor die dood van sy vrou en kind, kon raai dat sy stralende dansmaat soveel geheime ronddra nie. Dat Anabella Maria Bennett, kortom Ben, g'n huishoudster is nie, maar 'n joernalis en 'n sendelingdogter uit Afrika.
Author Esta Steyn
Share
