ISBN: 9780624054436 | Published: June 1, 2013 |
Sien Suid-Afrika
Sien Suid-Afrika
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
"Bekende skrywer Dawid van Lill verskaf met Sien Suid-Afrika 'n opwindendenuwe blik op ons land. Waar ander feitegidse tot op hede bloot lys op lys van droeë statistieke was, bied hy met hierdie boek inligting met die eerste opslag aan - alles met visuele flair en vernuf bedink om moeilike feite verteerbaar te maak.
Van Lill sorg dat net die interessantste en belangrikste inligting dié gids haal: van die betekenis van die landskild tot die ligging en sterkte van al Suid-Afrika se ligtorings. Elkeen van die boek se 90 volkleur dubbelbladsye is propvol inligting en staaltjies oor Suid-Afrika, sy inwoners, sy kulture, sy diere en natuur en sy plek in die wêreld.
Die boek, vol insigte vir jonk en oud, sal 'n aanwins wees in elke huis."
Author Dawid van Lill
Share
