Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624054658 | Published: July 1, 2012 |

Rigtingbedonnerd Op die spoor van die Afrikaner post-1994

Rigtingbedonnerd Op die spoor van die Afrikaner post-1994

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Wat het ná 1994 van die Afrikaner geword? Hoe lyk dié eens magtige groep vandag en het hulle nog enige rol te speel in die nuwe Suid-Afrika?
Met 'n tas vol vrae reis Fred de Vries van Orania na Pretoria om met uiteenlopende Afrikaners te praat: politici (FW de Klerk, Pieter Mulder), musieksterre (Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Fokofpolisiekar), sakemanne (Jannie Mouton), skrywers (Koos Kombuis, Antjie Krog) en selfs 'n vakbondleier ( Flip Buys).
Hy ontmoet ook talle gewone Afrikaners - boere, polisielede en onderwysers - wat iets oor die siel van die Afrikaner aan hom verklap. Vir almal vra hy dieselfde vraag: is daar nog plek vir dié wit volk aan die suidpunt van Afrika en indien wel, waar is hul emosionele tuiste - hul Nkandla - in pres. Jacob Zuma se woorde?

Author Fred de Vries

View full details