1
/
of
1
ISBN: 9780624054665 | Published: June 1, 2012 |
Geskiedenis van Suid-Afrika Van voortye tot vandag
Geskiedenis van Suid-Afrika Van voortye tot vandag
Author:Fransjohan Pretorius
Author:SAAWK
Regular price
R 330
Regular price
R 0
Sale price
R 330
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie werk span gerekende Afrikaanse historici saam om Suid-Afrika se geskiedenis op 'n omvattende en gebalanseerde manier op te teken. Die boek skop af met die ontstaan van die aarde en eindig met die politieke en maatskaplike uitdagings wat die land in 2011 in die gesig staar.
Anders as talle hedendaagse werke wat grotendeels op die meer onlangse struggle geskiedenis fokus, erken dit ook Afrikaners se rol in die land se ontwikkeling.
Author Fransjohan Pretorius
Author SAAWK
Share
