Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624054924 | Published: June 1, 2014 |

Nina en die wacky hare

Nina en die wacky hare

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die ergste plaag denkbaar tref Laerskool Tierkop: kopluise! Nina en Jessie kom toevalllig af op bewyse dat dié plaag deur 'n tydelike onderwyseres, juf. Morkel, begin is. Maar waarom sal sy die skool se naam skade wil doen? En hoe gemaak om die luise uit te roei, EN die skuldige aan die kaak te stel?
Die hoof en ander onderwysers sal mos nooit twee graad vyfs se storie glo nie. Gelukkig is die Entrepreneursdag om die draai, en Nina en Jessie weet presies hoe om hulle plan uit te voer. Hulle het net die hele skool se samewerking nodig . . .

Author Elizbè van der Colff

Illustrator Chris Venter

View full details