Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624055853 | Published: February 1, 2014 |

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

Regular price R 485
Regular price Sale price R 485
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie biografie stel die leser bekend aan Malan die mens: die skaam, leesgierige jong seun, die afgetrokke intellektueel wat een keer by die huis uit is nog met sy pantoffels aan, die onseker vryer en die denker wat ure geneem het om toesprake vir kerkdienste en later politieke toesprake voor te berei. Hoe kon 'n man wat opreg daarna gestrewe het om sy volk te verenig en te beskerm ook bygedra het tot 'n politieke bestel waarvan ons vandag steeds die gevolge dra? Met sestig foto's.

Author Lindie Koorts

View full details