Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624055983 | Published: June 1, 2017 |

Plekkie in die son

Plekkie in die son

Author:Ena Murray
Regular price R 250
Regular price Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Plekkie in die son, dis al wat Karen Viljoen vra. Maar die pragtige donkerkop word melaats verklaar . . . Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba - tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. In Genadendal, en by die simpatieke Dr. Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg - ook vir melaatses. Maar wat is haar eie plekkie in die son? In hierdie roman, een van Ena Murray se heel gewildste boeke, spreek dit duidelik: die mooiste musiek word uit die diepste pyn gekomponeer.

Author Ena Murray

View full details