1
/
of
1
ISBN: 9780624056256 | Published: October 1, 2012 |
Hoopvol
Hoopvol
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Derick van der Walt
Regular price
R 263
Regular price
R 0
Sale price
R 263
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hoopvol is die verhaal van 'n 16-jarige jong man, Ben de Koker, wat 'n soektog onderneem na sy pa, wat hy nooit ontmoet het nie, nadat sy ma en suster omkom in 'n brand in Mayfair, Johannesburg. Parallel aan dié narratief ontvou die verhaal van die 18-jarige Natalie, 'n weeskind wat op die Karoo-dorpie Hoopvol woon by die plaaslike pastoor en sy vrou.
Author Derick van der Walt
Share
