Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624056331 | Published: September 1, 2012 |

`n Hap van die appel

`n Hap van die appel

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was 'n Facebook-flerrie van formaat, en 'n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie 'n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat 'n ma én 'n pa het.

Author Kristel Loots

View full details