Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624056461 | Published: August 1, 2012 |

Kry my by die gewone plek aguur

Kry my by die gewone plek aguur

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut. In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel - die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering.

Author Loftus Marais

View full details