Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624056683 | Published: December 1, 2011 |

Lydia en die loodgieter

Lydia en die loodgieter

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

"Kunsdosent Lydia woon heerlik in haar eie huisie in Observatory, waar sy haar bed met niemand hoef te deel nie. Veral nie met haar eksman nie - die dodelik aantreklike maar neurotiese professor Bernard le Fleur.
Totdat die loodgieter haar wasbak kom regmaak. Joshua Ferreira is 'n fees van 'n man. Sy donkerblou oë kyk tot diep binne-in Lydia en sy sterk hande skud dinge in haar wakker wat sy lankal afgeskryf het. Nou is alles anders.

View full details