Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624057222 | Published: June 1, 2013 |

Ag, ma, whatever! Selfone, neusringe en ander tienerkwessies

Ag, ma, whatever! Selfone, neusringe en ander tienerkwessies

Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Moet dit altyd 'n nagmerrie wees om tieners groot te maak? Is daar 'n regte manier om dit te doen? Hoe kom ons deur hierdie moeilike tydperk sodat ons kan verseker dat ons kinders op die regte pad na volwassenheid kom?

Hierdie boek is 'n praktiese en insiggewende gids oor hoe ouers die uitdagings kan hanteer van hierdie komplekse fase in hulle en hul kinders se lewens.

Ouers moet leer hoe om goeie rolmodelle te wees vir hul tienerkinders. Vind uit hoe om 100 belangrike kwessies te hanteer. Onder andere:

- Kommunikasie probleme
- Drank en dwelm misbruik
- Seks en verhoudings
- Slegte maniere en ongeskikte gedrag
- Pornografie
- Slegte prestasie op skool
- Bederfde kinders
- Eetversteurings
- Internet en selfone

Gerusstellende raad van 'n mediese dokter en ma van vyf kinders.

View full details