Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624057345 | Published: May 1, 2014 |

Moord op Griekwastad

Moord op Griekwastad

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat dryf 'n skynbaar normale 15-jarige seun tot verkragting en moord?

Goeie Vrydag 2012: Die nuus van die driedubbele moord op die Steenkamps se plaas buite Griekwastad skok die land.
Deon en Christel, geliefd in die gemeenskap, en hul pragtige dogter, Marthella, skaars 14, is vermoor. Marthella is ook verkrag. Hul 15-jarige seun, Don, is ongeskonde.

'n Jong seun word van die misdade verdink. Met die land se oë op Griekwastad skeur die dorp in twee.
Daar is dié wat aan die seun se onskuld glo, en dié wat glo die reg moet sy gang gaan. In Maart 2014 word hy skuldig bevind.
Maar die vrae bly - hoe gebeur so iets met 'n doodgewone plaasgesin op die platteland?

Author Charné Kemp

View full details