ISBN: 9780624057444 | Published: October 1, 2013 |
Bokspronge - Goue oomblikke in Springbokrugby
Bokspronge - Goue oomblikke in Springbokrugby
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Almal onthou die Springbokke se groot wedstryde, die drieë, die mislukkings en die trofeë.
Maar min mense weet wat werklik vooraf in die hotelkombuise gebeur het, of wat na die tyd in die kleedkamers afgespeel het.
In Bokspronge - Goue oomblikke in Springbokrugby onthul sportskrywer Stephen Nell die stories agter die wedstryde. Van mannewales tot gebede en gesprekke met leiers en presidente.
Nell gaan soek die stories by Springbokke en afrigters wat selde praat oor hulle tyd in die groen truie, en gee lesers so 'n ryke en diepe blik in wat presies agter die openbare bokspronge aangaan.
Hy vier ook die groot oomblikke wat ons almal nog onthou, en bring naas die interessante stories ook 'n nostalgiese glimlag oor oorwinnings en gloriemomente van die afgelope twintig jaar.
Author Stephen Nell
Share
