1
/
of
1
ISBN: 9780624057505 | Published: February 1, 2013 | Paperback
Vlerkdans: Skooluitgawe
Vlerkdans: Skooluitgawe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Barrie Hough
Regular price
R 215
Regular price
R 0
Sale price
R 215
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In 'n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in 'n skildery in die middel van 'n sprong vasvang: soos 'n feniks wat verrys uit die as.
Hierdie skooluitgawe van Vlerkdans is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal.
Author Barrie Hough
Share
