ISBN: 9780624057512 | Published: February 1, 2013 | Paperback
Vlis met Vlerke: Skooluitgawe
Vlis met Vlerke: Skooluitgawe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorle het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met die van boewe en 'n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone omstandighede dat Andine haar eerste tree in die grootmensweld gee: die vlissie kry vlerke. Hierdie skooluitgawe van Vlis met vlerke is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van 'n jeugverhaal.
Author Annemari Coetser
Share
