Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624057628 | Published: April 1, 2013 |

Bella se skaduwee

Bella se skaduwee

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Toe Bella du Toit haar 'skaduwee' sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is 'n gawe, vaal omie met 'n boepens en 'n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moes hy nou boonop so 'n aantreklike blikskottel wees?

View full details