ISBN: 9780624057840 | Published: June 1, 2013 |
Ena Murray Omnibus 38
Ena Murray Omnibus 38
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die tonnel
Keerkring van die hart
En die klippe sal uitroep
"In Die tonnel word die verlamde Ilse deur haar vader se testament verplig om langs vele kronkelpaaie te reis voor sy die eindpunt van die lang, duister tonnel kan bereik en haar droomster kan gryp.
In Keerkring van die hart het Kasper 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel. Kan dié skugter man tot haar redding kom, al het sy met 'n swierbol getrou?
En in En die klippe sal uitroep is Emile, kroonprins van modelplaas La Rhône, 'n gesogte vangs onder die skone geslag, maar by nuwe verpleegsuster Miempie, 'n kampvegter vir menseregte, loop hy sy rieme styf . . .
Author Ena Murray
Author Omnibus
Share
