Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624057864 | Published: June 1, 2013 |

Louisa du Toit Omnibus 7

Louisa du Toit Omnibus 7

Author:Omnibus
Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Talmende tuiskoms
Liefie
Waar is die kleure heen?

In Talmende tuiskoms verlaat Irma die huis om van haar onhoudbare stiefma, Matilda, weg te kom. Dan ontvang sy een oggend op kantoor 'n oproep wat so ernstig is dat sy geen ander keuse het as om na haar ouerhuis terug te keer nie . . . in veel moeiliker omstandighede as toe sy daar weg is.
In Liefie besluit Liefie Hugo, ná die dood van haar moeder, om haar lewe te wy aan die grootmaak van haar suster en broers. Deur die jare moet sy ook sorg dat hul kleinhoewe nie ten gronde gaan nie. Dan breek die dag egter aan dat die ou bestel begin wankel . . .
En in Waar is die kleure heen? stel Meyer Bronkhorst ná Laura se verraad, boonop met sy eie broer Piet, nie meer in vroue belang nie. Hy wy sy lewe aan sy eksentrieke ma by wie hy inwoon, en ook aan sy statusbewuste suster met haar gesin. Maar dan daag 'n vreemdeling onverwags op Sederburg op en gooi sy vreedsame bestaan omver.

Author Louisa du Toit

Author Omnibus

View full details