ISBN: 9780624057871 | Published: June 1, 2013 |
Annelize Morgan Omnibus 4
Annelize Morgan Omnibus 4
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Slavin van La Liberté
Gister se verlange
Geliefde banneling
In Slavin van La Liberté spoel jong skipbreukeling Leia aan die ooskus van Afrika uit, word gevange geneem deur 'n slawehandelaar, en dan verkoop aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine.
In Gister se verlange verneem Rozanne de Savoye, ná twintig jaar in 'n klooster in Frankryk, dat haar moeder nog leef en haar iewers aan die suidpunt van Afrika bevind. Rozanne vertrek na die Kaap de Goede Hoop, waar vele avonture - en moontlik liefde - haar inwag. 'n Gemaskerde boosdoener probeer egter telkens om Rozanne uit die weg te ruim.
En in Geliefde banneling moet Theresa, die vaal dogter van Barnard Verhoef, met die losbol-buurman Sias Beneke trou as deel van 'n saketransaksie. Sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam, maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei?
Author Annelize Morgan
Author Omnibus
Share
