ISBN: 9780624062516 | Published: February 1, 2014 |
DA of nie? 'n Kieser se krisis
DA of nie? 'n Kieser se krisis
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om 'n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014?
Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd 'n kans in die verkiesing volgende jaar?
Die boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring.
Of jy hom nou bewonder of verafsku, g'n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie."
Author Eusebius McKaiser
Share
