Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624062707 | Published: September 1, 2013 |

Karoo-kantate

Karoo-kantate

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Vir 12 jaar en ouer. Die verhaal van Jeanne Labuschagne - of Jannie Lappies - wat vir 'n kort vakansie uit 'n kinderhuis in Kaapstad gehaal word deur Stien Terblanche, en geneem word na die klein dorpie waar Stien se oom, 'n wêreldbekende dirigent en komponis, woon. Jannie se lewe verander handomkeer wanneer die dirigent, Arnold Terblanche, haar pragtige sangtalent raaksien en besluit om 'n musiekstuk te skryf waarin sy die hoofrol sing. Die verhaal volg die voorbereiding vir die konsert, tesame met beide Jannie en Arnold se onderskeie emosionele wroeginge en spoke uit die verlede.
Veral lesers met 'n liefde en kennis van musiek en sang sal hou van dié boek. Alhoewel die hoofkarakter slegs twaalf jaar oud is, sal jonger lesers vanaf twaalf en ouer, en beslis ook volwassenes, emosioneel by Jannie en die ander karakters betrokke raak, baie soos in bv. Vaselinetjie.
Die skrywer se kennis van musiek, en sekere situasies uit die musiekwêreld - soos byvoorbeeld tydens 'n opera-uitvoering, of tydens 'n musiekoudisie - help om die verhaal se outentieke aanslag te versterk.'

Author Marie Heese

View full details