Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624065241 | Published: August 13, 2017 |

Donkerland

Donkerland

Regular price R 300
Regular price Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Donkerland beloof om een van die grootste TV-gebeurtenisse van 2013 vir Afrikaanse kykers te wees - 'n epiese werk wat 158 jaar van Afrikaner-geskiedenis in dertien episodes teleskopeer. Dit is ook een van die mees ambisieuse skeppings van Deon Opperman se loopbaan as dramaturg en draaiboekskrywer - 'n poging om aan die hand van die wedervaring van ses geslagte van die De Witt-familie te vertel wat tussen 1838 en 1996 met die Afrikaner gebeur het. 'Deon Opperman het nog nooit 'n oninteressante karakter geskep nie,' vertel Breytenbach, 'en mense wat Donkerland lees, sal gou agterkom hoe uniek die mense is wat hy hier vir ons aantree.'

Author Deon Opperman

View full details