Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624065517 | Published: July 1, 2014 | Paperback

Kamphoer (39)

Kamphoer (39)

Author:RAPPORT100
Regular price R 340
Regular price Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 39

Kamphoer is die ware verhaal van 'n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels weggegooi is. Met die hulp van 'n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses kom sy weer haar verkragters tee . . .

Author Francois Smith

Author RAPPORT100

View full details