Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624067139 | Published: July 1, 2014 |

Ridder in 'n wit jas

Ridder in 'n wit jas

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jong dokter Carli het die werk by die mobiele kliniek in die Karoo bitter nodig. Haar suster en swaer se dood, met hope skuld en zero lewensversekering, beteken sy moet baie vinnig lonende werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Rus en vrede ook, hoop sy, en die kans om te herstel van die trauma van haar suster se 'ongeluk'.
Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was 'n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié met 'n vrou opgesaal sit op sy plaas nie.

View full details