Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624067399 | Published: March 1, 2014 |

Verdeelde land

Verdeelde land

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Suid-Afrika is een van die lande ter wereld met die grootste gapings tussen arm en ryk. Sampie Terreblanche wys in hierdie insiggewende boek daarop hoe hierdie tendens veral sedert die ANC se oorname net vererger het. Die onrusbarende gaping is steeds aan die vergroot - wat niks goeds vir Suid-Afrika se stabiliteit en toekoms voorspel nie.

View full details