Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624067740 | Published: March 1, 2014 |

Karnaval en Lent

Karnaval en Lent

Regular price R 225
Regular price Sale price R 225
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Karnaval en Lent neem veral twee uiterstes wat teenoor mekaar gestel word: fees teenoor vastyd, uitleef teenoor inkeer, oordaad teenoor tekort. Die oordadige, oftewel die karnavaleske, staan in spanning met Lent, oftewel die kentering en die wegkeer van die wereldse. Die digter kyk enersyds na die wereld van uiterstes en verwording wat ons beleef, en andersyds na die rituele, die feestelikhede wat ons verbind, nes die vastyd ons bind. Die kenmerk van die digterlike metafoor is immers die vermoe daarvan om uiterstes te verbind, soos die uiterstes van vernietiging en herlewing. Hiervan getuig TT Cloete se digkuns by uitstek, en daarom bly dit immer kragtig en nuut.

Author T.T. Cloete

View full details