Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624067771 | Published: June 1, 2017 |

Stippellyn

Stippellyn

Regular price R 280
Regular price Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lana is 'n verpleegster in 'n kliniek vir verswakte bejaardes. Ná die afsterwe van een van die mans in haar sorg, leer sy sy vrou ken; kort daarna ook hul seun, wat vir die begrafnis van Londen gekom het. Sy herken hom onmiddellik: Dit is Konrad, die man met wie sy 'n dekade gelede 'n vlugtige verhouding gehad het. Wat meer is, Konrad versoek haar om sy ma te vergesel op 'n besoek aan sy suster. Sonder dat sy self die redes vir haar besluit besef, stem Lana in, en die twee vroue pak die reis na die suide aan.

View full details