Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624068006 | Published: April 1, 2016 |

Wag-'n-bietjie-liefde

Wag-'n-bietjie-liefde

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Alex was sielkundestudent Amber se groot hoërskool-crush. Dié begeerlike ouer broer van haar beste vriendin, Mandie, was egter ver buite haar bereik, en in elk geval het Amber haar les geleer: Haar pa was 'n mooie man en haar ma het swaar gely weens sy ontrou. 'Pasop vir mooi mans,' so het Amber se ma haar geleer. Maar nou, jare later en met 'n mislukte verhouding agter Amber se rug, is Alex weer in die prentjie.

Author Susan Pienaar

View full details