Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624068099 | Published: April 1, 2014 |

Ena Murray Keur 1

Ena Murray Keur 1

Author:Ena Murray
Author:Omnibus
Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

In Satan van Zimbabwe
Die man met die geel oe
Onrus op Oshakati

Drie van Ena se heel beste speur- en spanningsverhale word in hierdie splinternuwe keur byeengebring:
In Satan van Zimbabwe begin die intrige met 'n koerantberig oor 'n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?

In Die man met die geel oe gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brom aan hom die opdrag om saam met 'n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses so skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.

En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in 'n lewensgevaarlike situasie . . .

Author Ena Murray

Author Omnibus

View full details