Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624068181 | Published: July 1, 2014 |

Ena Murray Keur 2

Ena Murray Keur 2

Author:Ena Murray
Author:Omnibus
Regular price R 245
Regular price R 0 Sale price R 245
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Oos na die son
Reënboog van koraal
Tahiti, verre land

Drie van Ena se heel beste eksotiese verhale word hier byeengebring:

In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as 'n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom - al eis die aku-aku 'n gru-offer . . .

In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook 'n slang het nie.

En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op 'n luukse-passasiersboot na Tahiti - maar die liefde het vreemde weë . . .

Author Ena Murray

Author Omnibus

View full details