1
/
of
1
ISBN: 9780624068334 | Published: July 1, 2014 |
Eggo's in die skimberge
Eggo's in die skimberge
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Kobie Kruger
Regular price
R 140
Regular price
R 0
Sale price
R 140
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Mattie Moolman en Henk Velder is al van kleintyd af beste maats. Toe Mattie aand ná aand die sterrereën oor die Skimberge oplet, oortuig sy Henk om saam met haar te gaan ondersoek instel. Hulle pak benodigdhede om vir 'n dag of twee te kan oorleef op Mattie se oupa se ou vlot en vertrek douvoordag met die rivier af, berge se kant toe. Maar hulle kry teëspoed toe die vlot by 'n waterval afstort. En dit was maar net die begin van 'n groot avontuur.
Author Kobie Kruger
Share
