Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624068457 | Published: June 1, 2014 | Paperback

Biegbrief en ander verhale

Biegbrief en ander verhale

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Esta Steyn
Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Stories oor vroue en hul planne. Of soos Esta Steyn sê: oor vroue wat 'n bietjie kan lieg, 'n bietjie kan bedrieg en 'n bietjie kan bieg. . Aletta (65) het nie die duur rok nodig om weer in haar man se arms te beland nie; preutse Magda (29) wil wéét van haar wulpse vriendin se eskapades; Tina (48) 'ontspoor' in die Noord-Kaap; en Truia (70) presteer - op haar man se begrafnis.
Esta Steyn skryf o.m. trefferromans (veral oor die Weskus) en skep onvergeetlike karakters vir televisie. Haar eerste kortverhaalbundel is vol menslikheid, sprankelende dialog en verrassende intriges.

Author Esta Steyn

View full details